Jean Sibelius

Jean Sibelius
Sibelius in 1913
Agtergrondinligting
GeboortenaamJohan Julius Christian Sibelius
Gebore8 Desember 1865
Hämeenlinna, Finland
Sterf20 September 1957
Järvenpää
GenresKlassiek, nasionalistiese musiek
Beroep(e)Komponis
Die 11-jarige Sibelius in 1876
Martin Wegelius, Sibelius se onderwyser in Finland
Sibelius: skets deur Albert Engström (1904)
Finlandia (eerste uitgawe)
Leevi Madetoja, Sibelius se noemenswaardigste student en, as kritikus, ‘n verdediger van sy werke
Robert Kajanus, stigter en hoof-dirigent van die Helsinki Filharmoniese Orkes, wat ‘n noemenswaardige interpreteerder van Sibelius se simfonieë was

Jean Sibelius (oorspronklike naam Johan Julius Christian Sibelius, 8 Desember 1865, Hämeenlinna, Finland - 20 September 1957, Järvenpää, Finland), was ‘n Finse komponis en violis van die laat-Romantiese- en vroeë-moderne tydperke. Hy is waarskynlik die belangrikste komponis uit Skandinawië. Sy musiek geniet wye erkenning vir die bydra daarvan tot die opbou van Finland se nasionale identiteit tydens die land se stryd om onafhanklikheid van Rusland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search